Roete

Dag 1
30 Junie 2025 - Maandag
Ry vanaf Centurion na Potchefstroom. Klas die aand. Paint and Wine. Hierdie is 'n betaal klas om te help met die kostes van die toer.
Dag 2
1 Julie 2025 - Dinsdag
Potchefstroom, Klas die oggend. Ry na Klerksdorp. Hierdie is' n betaal klas om te help met die kostes van die toer.
Dag 3
2 Julie 2025 - Woensdag
Klas Klerksdorp. Hierdie is' n betaal klas om te help met die kostes van die toer.
Ry na Delareyville.
Dag 4
3 Julie 2025 - Donderdag
Klas Delareyville. Hierdie is' n gratis klas vir die boervroue.
Ry na Vryburg.
Dag 5
4 Julie 2025 - Vrydag
Klas Vryburg. Hierdie is 'n gratis klas vir die boer vroue.
Ry na Hartswater.
Dag 6
5 Julie 2025 - Saterdag
Klas Hartswater Hierdie is' n betaal om te help met die koste van die toer.
Dag 7
6 Julie 2025 - Sondag
Ry na Griekwastad, Rusdag, Herlaai dag.
Dag 8
7 Julie 2025 - Maandag
Klas in Griekwastad. Hierdie is 'n gratis klas vir die boervroue.
Ry na Kenhardt.
Dag 9
8 Julie 2025 - Dinsdag
Klas Kenhardt. Hierdie is 'n gratis klas vir die boervroue.
Ry na Nieuwoudtsville.
Dag 10
9 Julie 2025 - Woensdag
Klas Nieuwoudtsville. Hierdie is' n gratis klas vir die boervroue.
Ry na Garries.
Dag 11
10 Julie 2025 - Donderdag
Klas Garries. Hierdie is 'n gratis klas vir die boervroue.
Dag 12
11 Julie 2025 - Vrydag
Ry Lamberts Baai. Herlaai dag.
Dag 13
12 Julie 2025 - Saterdag
Betaal Klas in Lamberts Baai. Hierdie is' n betaal om te help met die koste van die toer. Slaap oor.
Dag 14
13 Julie 2025 - Sondag
Lamberts Baai. Herlaai dag.
Dag 15
14 Julie 2025 - Maandag
Ry na Clanwilliam. Recording dag na Calvinia.
Dag 16
15 Julie 2025 - Dinsdag
Klas in Calvinia. Hierdie is 'n gratis klas vir die boervroue.
Ry na Williston.
Dag 17
16 Julie 2025 - Woensdag
Gee Klas in Williston. Hierdie is 'n gratis klas vir die boervroue.
Ry na Vosburg.
Dag 18
17 Julie 2025 - Donderdag
Gee klas in Vosburg. Hierdie is 'n gratis klas vir die boervroue.
Ry na Britstown.
Dag 19
18 Julie 2025 - Vrydag
Gee klas in – Britstown.
Ry na Kimberley of Bloemfontein.
Dag 20
19 Julie 2025 - Saterdag
Klas in Kimberley of Bloemfontein. Hierdie is' n betaal klas om te help met die koste van die toer.
Dag 21
20 Julie 2025 - Sondag
Dié Anties – Ry terug huistoe!